Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Jou Skaduwee
Juanita du Plessis
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Stap kaalvoet saam met my, in die reรซn
Op die spore van ons drome
Net ek en jy alleen
En waar die son jou buitelyne laat ophou sal ek begin
Wat jy gee sal ek neem, want ek en jy is een
Jou skaduwee
Met elke hartklop volg ek oral op jou paaie, elke tree
Deur droรซ woestyne deur die diepste, diepste waters
Van die blou see
En sou die strale van die son jou spore dofmaak
Sal ek koelte gee
My asem bly 'n deel van jou
Ek sal jou regop hou
Jou skaduwee
Kom tel die sterre saam met my, elke aand
In die melkweg lรช ons drome en wag
Dat ons dit kom haal
Maar die donker van die onbekende nagte, dit maak my bang
Mag ek jou skuiling leen, want ek en jy is een

ย