Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Genees
Henro Jacques
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek het My hart gegee
Meer as My siel, meer as My Ges
Ek het mense se seer herleef
Trane van smart gevleg kop My en
Gebroke hande wat hang aan 'n kruis
Verstaan jou seer en jou gebrokenheid
Hy's al wat jou gees kan
Genees van al jou seer
Hy's al wat jou gees kan
Genees van al jou seer
Daar's 'n troon in jou Gees
Wie of wat daar op sit is wat jou lewe heers
Is dit liefde of is dit vrees?
Is dit jou verlede se leuens wat jou lewe beheer?
Dis die Vader se liefde waarna jy soek
As die son jou brand is die antwoord te woed
Hy's al wat jou gees kan
Genees van al jou seer
Hy's al wat jou gees kan
Genees van al jou seer
Hy's al wat jou gees kan
Genees van al jou seer
Hy's al wat jou gees kan
Genees van al jou seer