Skip to content

Vuurvas

Almero
Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Vuurvas hou jy my vas Ek het my bagasie tas Af gebrand het jy bly staan Stof word stof en as word as Onsekerheid integriteit Jy reis deur my realiteit Wolkekraber skadu my Gebrandmerk deur jou hart verby My vuur is waterdig en jou reรซn help nie En jou reรซn help nie Jou hart is brandbestand en my vlam stop nie My vlam stop nie Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reรซn weer kom. Met die oggend son Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reรซn weer kom. Met die oggend son Voorbrand beskerm jou Moenie my vir as vertrou Vlamme vryf die waarheid uit Winde voer die vure spuit Rooksein soos jy verdwyn Mooi begin nou weggekwyn Donderwolke bring die reรซn dalk te laat vir hierdie seรซn My vuur is waterdig en jou reรซn help nie En jou reรซn help nie Jou hart is brandbestand en my vlam stop nie My vlam stop nie Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reรซn weer kom. Met die oggend son Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reรซn weer kom. Met die oggend son Kan jy my sรช. Kan jy my sรช waarheen ons nou oppad is. Sal jy my vure blus My vuur is waterdig en jou reรซn help nie En jou reรซn help nie Jou hart is brandbestand en my vlam stop nie My vlam stop nie Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reรซn weer kom. Met die oggend son Ek is afgebrand gee my nog n kans Gaan jou reรซn weer kom. Met die oggend son Vuurvas hou jy my vas Ek en my bagasie tas Afgebrand het jy bly staan Stof word stof en as word as