Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Tortolduifie
Duskant Ombliksem
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Tortelduifie sit in die vyeboom
Verloor sy balans
En val in die stroom
Swem
Tortelduifie
Swem
Tortelduifie
Swem
Tortelduifie klim toe uit die stroom
Slang sien hom raak
Hy is opad na die boom
Vlieg
Tortelduifie
Vlieg
Tortelduifie
Vlieg
Tortelduifie vlieg na die naaste tak
Daar sit 'n kat
Hy is alweer in die kak
Vlieg
Tortelduifie
Vlieg
Tortelduifie
Vlieg
ย