Skip to content

Vuur Op My Knater

Bigben
Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

N langaand, se karvoevel kan jou omkrap Die groepswoeps van vanaand was duidelik Kinky en onvermydelik Die afgrond is ook net vir my beskore Die noodstoot was vir my soos verbode Vrugte waarmee ek wou slaap Maar nou is dit te laat Jy laat my brand Op plekke wat ek weet het bitter min verstand My balpyn en daar's sere aan die buite kant Het die stryd teen std's verloor Wat anders moet ek doen met daardie infeksie So erg geswel van al die inflammasie Ek dink ek het die chlams innie rooi distrik gekry Ek weet nie wat aangaan nie, maar dit Dit brand in my Vuur op my knater, ek is gewond Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond Vuur op my knater, dis ongesond Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond Chlamydia, n infeksie net so erg soos gonorrhoea Hierdie is n snaakse bacteria En darem is dit nie diarrhoea Chlamydia, hierdie virus kan jou ook aansteek As jy vuil is en jy wil net rond neuk Jy kan hierdie meer as een keer kry My tottie brand, maar ek's okay Die song geleen by elandre Jy laat my brand Op plekke wat ek weet het bitter min verstand My balpyn en daar's sere aan die buite kant Het die stryd teen std's verloor Wat anders moet ek doen met daardie infeksie So erg geswel van al die inflammasie Ek dink ek het die chlams innie rooi distrik gekry Ek weet nie wat aangaan nie, maar dit Dit brand in my Vuur op my knater, ek is gewond Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond Vuur op my knater, dis ongesond Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond Vuur op my knater, ek is gewond Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond Vuur op my knater, dis ongesond Ek jeuk en kak af, ek slaap mos rond Jy laat my brand Op plekke wat ek weet het bitter min verstand My balpyn en daar's sere aan die buite kant Het die stryd teen std's verloor Verloor Ek slaap mos rond