Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
De La Rey
Bok van Blerk
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Op 'n berg in die nag
Lรช ons in donker en wag
In die modder en bloed lรช ek koud
Streepsak en reรซn kleef teen my
En my huis en my plaas tot kole verbrand
Sodat hulle ons kan vang
Maar daai vlamme en vuur
Brand nou diep, diep binne my
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, Generaal
Soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey
Oor die Kakies wat lag
'n Handjie van ons teen 'n hele groot mag
En die kranse lรช hier teen ons rug
Hulle dink dis verby
Maar die hart van 'n Boer
Lรช dieper en wyer
Hulle gaan dit nog sien
Op 'n perd kom hy aan
Die Leeu van die Wes Transvaal
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, Generaal
Soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey
De La Rey, De La Rey sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, Generaal
Soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey
Want my vrou en my kind
Lรช in 'n kamp en vergaan
En die Kakies se murg loop oor
'n Nasie wat weer op sal staan
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, Generaal
Soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey
De La Rey, De La Rey
Sal jy die Boere kom lei?
De La Rey, De La Rey
Generaal, Generaal
Soos een man, sal ons om jou val
Generaal De La Rey
Generaal, Generaal
Sal jy die Boere kom haal?