Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Als Is Okay
Karlien van Jaarsveld
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
My huis en my plek
Ek sal alles weer kan opgee
Sonder om die storie uit te rek
My hart en jou hand
Ek sal alles weer kan opgee
Om te kyk hoe lyk die anderkant
Dit was 'n lang pad deur al die strate
Oral gesoek tussendeur al die gate
Iets anders ontdek
Vir jou is ek gek
By jou is daar stiltes en als wat vermis is
Nuwe verkennings op die plekke waar rus is
Alles wat ek wou hรช
Wat het jy altyd gesรช?
Als is okay
Bly jy net hier naby my
Jou oรซ
Op my
Ek sal alles weer kan deur maak as ek weet
Jy eindig op by my (net by my)
Verlang verloor
Ek sal alles weer kan agterlos
Om net weer iets
Van jou te hoor (jou te hoor)
Dit was 'n lang pad deur al die strate
Oral gesoek tussendeur al die gate
Iets anders ontdek
Vir jou is ek gek
By jou is daar stiltes en als wat vermis is
Nuwe verkennings op die plekke waar rus is
Alles wat ek wou hรช
Wat het jy altyd gesรช?
Hier staan ons nou
En dit was alles net vir my en jou
Jy is my nuwe taal
En my rusplek
Die stilte in my
As als 'n gejaag is en ek wil weg trek
Dan sรช jy dis okay
Dit was 'n lang pad deur al die strate
Oral gesoek tussendeur al die gate
Iets anders ontdek
Vir jou is ek gek
By jou is daar stiltes en als wat vermis is
Nuwe verkennings op die plekke waar rus is
Alles wat ek wou hรช
Wat het jy altyd gesรช?
Als is okay
Bly jy net hier naby my
ย