Jy Speel 'n Game Met My
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Maar ek val weer hals oor kop vir jou!
En jy weet dit maar jy voel nie
Want ek's net n game vir jou!
Onthou, die wiel sal draai al speel
jy net vir nou!
Jy speel n game met my
Ek verloor!
Do do do do do do do do do wow ร2
Jy vat maar jy gee nooit terug
Want jou liefde is te koop!
Gewetenloos soek jy meer
Is daar iets meer tussen kou
en my of niks meer volgens jou?
Onthou, die wiel sal draai al speel jy net vir nou!
Jy speel n game met my en dis ek
Ek verloor!
Do do do do do do do do do wowร2
Raak ek weer verlief op n hartedief?
Ek verloor...
Jy speel n game met my
(jy speel 'n game met my)
Is ek niks vir jou?
(is ek niks vir jou)
Die wiel sal draai (die wiel sal draai)
Geen berou!
Jy speel n game met my en dis ek
Ek verloor!
Do do do do do do do do do wowร5
raak ek weer verlief?)