My Diefie My Dufie
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Al sรช jy my songs maak jou blou.
Al lag jy vir in jou mou.
Al sรช jy ek word jou heel grootste las.
Jy laat my onthou hoe dit was.
Al skoffel jy voor my verbei.
Op liedjies van Elvis en Gรฉ.
Ek hier staan ons alleen.
Hier staan ons alleen.
Is ek vir jou vreemd.
Is ek vir jou vreemd.
My liefie, my lyfie.
My liefie, my lyfie.
My diefie, my duifie ek bly.
Al plaas jy 'n wag voor my mond.
Al vryf jy nog sout in die wond.
Al soen jy vir die Springbok span.
Al doen jy dit als, want jy kan.
Al skoffel jy voor my verbei.
Met Stoffel en Elvis en Gรฉ.
Ek hier staan ons alleen.
Hier staan ons alleen.
Is ek vir jou vreemd.
Is ek vir jou vreemd.
My liefie, my lyfie.
My liefie, my lyfie.
My diefie, my duifie ek bly.
Instrumenteel
My liefie, my lyfie.
My diefie, my duifie ek bly.
Ek hier staan ons alleen.
Hier staan ons alleen.
Is ek vir jou vreemd.
Is ek vir jou vreemd.
My liefie my lyfie.
My liefie, my lyfie.
My diefie, my duifie ek bly.
Elvis
My liefie, my lyfie.
My diefie, my duifie ek bly.
My liefie, my lyfie.
My diefie, my duifie ek bly.