Skip to content

Tweelingangs

Die Skynmaagde
Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Op 'n Maandagaand op die kroeg se vloer Het ek en jy mekaar verslind Verstrengel soos twee slange Onder 'n geraamde Springbok-trui Toe ek jou daarna weer sien Was jou hare kort en maroen 'N Werkstas in jou linkerhand Nog 'n werkstas in jou regterhand Toe ons twee tonge daai aand vleg Het ek dit skielik verstaan Waar kom my droommeisie Se tweelingsuster vandaan? En nou moes ek uitvind haar naam is Andriette Maar ek sweer ek was vas oortuig dit was jy Antoinette Tweelingangs! (Hoe moes ek dit kon voel) Wat 'n vangs! (Dis nie my skuld nie) Want sy voel dan, sy voel dan, sy voel dan, sy voel dan, sy voel dan Net soos jy 'N Genetiese klugspel het my die boerpot ontsรช Van ware liefde in Afrikaans, ek wou net lepellรช En dit in Frans ook kon sรช... (Cuillรฉre) Nou gaan ek 'n besluit moet neem Is dit jy of sy of jy Of jy of sy of sy en jy Of ek en jy en sy Toe ons drie tonge daai aand vleg Het ek dit skielik verstaan As twee meisies DNS deel Tel dit as monogaam En nou moet ek net onthou watter een is Andriette En dan moet ek ook onthou watter een is Antoinette Tweelingangs (Hoe moes ek dit kon voel) Wat 'n vangs (Dis nie my skuld nie) Want sy voel dan, sy voel dan, sy voel dan, sy voel dan, sy voel dan Net soos jy Wat is threesome in Swahili? (Ek weet nie) Wat is threesome in Belgies? (Dis nie 'n taal nie) Wat is threesome in Engels? (Threesome) Wat is threesome in Afrikaans? (Ek weet nie) Tweelingangs Wat 'n vangs Ons weet nie, ons weet nie...