Skip to content

hartklop

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Okay, Op my eie lyk ek nogals sleg, Maar hoe lyk mens lelik langs 'n kunswerk. Ek kan myself vererg vir al die kere Wat ek nog nie halo gese het. Ek dink net Jy sal dink ek is dom as ek vir jou se Dat ek net die beste vir jou wil hรช Ek kyk op ek ek sien Jy kyk vir my Ek is bang Dit is vrees - aanjaend Hartklop, Hartklop Al hoe nader stap jy my, Hartklop, Hartklop Al hoe meer Snaaks genoeg probeer ek jou vermy Vir n lang tyd nou al probeer ek net hierdie woorde uit kry Bly by my Okay, Op my eie is ek seker okay, Maar ek is tien keer beter met jou langs my Ek sukkel selfs soms om vir jou te kyk Maar jy sien die ding is By jou kan ek wees Wate wate hel ek okal wil wees Sonder om te vrees oor al die dinge wat Mense te se het oor my Eks moeg baklei teen al die dinge wat my terug hou Ek gaan eerder terugstaan dat jou girls my bietjie bietjie langer vas hou Klink nou seker sterk, maar Seerste woorde gaan ek seker weer toevou Gaan ek seker weer toevou Ek sit nou hier vir die hoeveelste keer Ek het probeer maar teen die tyd het ek opgegee Steeds kyk ek op en ek sien Jy kyk vir my Ek is bang Dit is vrees - aanjaend Hartklop, Hartklop Al hoe nader stap jy my, Hartklop, Hartklop Al hoe meer Snaaks genoeg probeer ek jou vermy Vir n lang tyd nou al probeer ek net hierdie woorde uit kry Bly by my (Yup, yup, yup, yup, yup, yup, yup, yup, yup, yup, yup, yup, yup, yup) Op my eie lyk ek nogals sleg, Maar hoe lyk mens lelik langs 'n kunswerk. Ek kan myself vererg vir al die kere Wat ek nog nie halo gese het. Ek dink net Jy sal dink ek is dom as ek vir jou se Dat ek net die beste vir jou wil hรช Ek kyk op ek ek sien Jy kyk vir my Ek is bang Dit is vrees - aanjaend Hartklop, Hartklop Al hoe nader stap jy my, Hartklop, Hartklop Al hoe meer Snaaks genoeg probeer ek jou vermy Vir n lang tyd nou al probeer ek net hierdie woorde uit kry Bly by my