Skip to content

Net ’n Mens

Popularity · Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Soveel beloftes afgebreek En soveel harte uit mekaar geskeer Is dit die hartseer werd? Aan die einde wonder almal dan Aan die einde wonder ons wat was die plan? Is dit die moeite werd? Ek vra nie vir jou gunste nie Aanvaar my soos ek is Moenie in my twyfel nie Vat my net soos jy my kry Ek is net ń mens wat ook kan voel Met ń hart wat weet wat jy bedoel As jy vra of ek verstaan As die mens in my net op wil staan Ek is net ń mens wat ook kan droom Met ń hart wat ook in môre glo Hoe sien jy my deur die vensters van jou siel? Ek bly net ń mens (mens) Ek bly net ń mens (mens) Elke keer het ek ń fout gemaak En elke keer het jy my hande los gemaak Wat sou ek sonder jou doen? Aan die einde wonder almal dan Aan die einde wonder ons wat was die plan? Is dit die moeite werd? Ek vra nie vir jou gunste nie Aanvaar my soos ek is Moenie in my twyfel nie Vat my net soos jy my kry Ek is net ń mens wat ook kan voel Met ń hart wat weet wat jy bedoel As jy vra of ek verstaan As die mens in my net op wil staan Ek is net ń mens wat ook kan droom Met ń hart wat ook in môre glo Hoe sien jy my deur die vensters van jou siel? Ek is net ń mens wat ook kan voel Met ń hart wat weet wat jy bedoel As jy vra of ek verstaan As die mens in my net op wil staan Ek is net ń mens wat ook kan droom Met ń hart wat ook in môre glo Hoe sien jy my deur die vensters van jou siel? Sien jy my deur die vensters van jou siel? Ek bly net ń mens (mens) Ek bly net ń mens (mens) Ek bly net ń mens (mens) Net ń mens