Skip to content

As Jy Dit Bedoel

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Hier staan ons op n sondag En ek onthou so gister Ek sien nou nog jou gilmlag Alls wat my hart voor anker Maar ek weet dit maak bitter seer As die lewe jou verraai Se my dis nie wat ek dink my gedagtes verdrink jy te still Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel Weet dis meer as net woorde meer as net n gevoel So die aarde wat smag na die reen Se my ek bly die enigste een Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel Ek wil weet wat jy Voel Ek wil weet wat jy Voel Staan ons jare later Verdwaal in jou oe so gister Ek kan sien jy kom dit agter Sien al my vrae verminder Maar ek weet dit maak bitter seer As die lewe jou verraai Want jy was al hier deur en dis hoe jy my leer om te glo Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel Weet dis meer as net woorde meer as net n gevoel So die aarde wat smag na die reen Se my ek bly die enigste een Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel Ek wil weet wat jy Voel Ek wil weet wat jy Voel Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel Weet dis meer as net woorde meer as n gevoel So die aarde wat smag na di reen Se my ek bly die enigste een Sal jy onthou om te se hoe jy Voel as jy dit nog bedoel Ek wil weet wat jy Voel Ek wil weet wat jy Voel