Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Voetganger
Deon Meiring
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek is moontlik uitgedoof
Maar ek is lankal nie meer blind nie
Hierdie voete sal iets vind
Al het ek min om op te staan
Dit is koud kom kyk na my asem
Rookseine dat ek bestaan
Daar is iemand in hierdie liggaam
Wat sal mens daarmee maak?
Daar is ligte wat dreun oor die hoofpad
Almal รชrens om te gaan
In die donker op soek na 'n rigting
Ten minste tot waar die strale sal val
Ek is moontlik uitgedoof
Maar ek is lankal nie meer blind nie
Hierdie voete sal iets vind
Al het ek min om op te staan
In 'n stad saamgestel uit fragmente
Word ek so klein soos 'n atoom
Met jou sintuie op my polse
Kan jy hoor hoe klink my bloed
Lees my leidrade agter my krake
Buitelyne teen die skemeraand
Tussen bome duiwe figure
Voetganger verbyganger tog iemand
Ek is moontlik uitgedoof
Maar ek is lankal nie meer blind nie
Hierdie voete sal iets vind
Al het ek min om op te staan
ย
Ek is moontlik uitgedoof
Maar ek is lankal nie meer blind nie
Hierdie voete sal iets vind
Al het ek min om op te staan
ย