Skip to content

Deesdae

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

deesdae is maar flou afgewater toe val 'n lig op ons toevallig toe val ons hoe later hoe kwater kyk op ou plakate hoe ons ouer raak snaaks hoe vinnig jy van al jou wiele en juwele kan ontslae raak gee ons net 'n oomblik los vir ons 'n gaping oรซ oop uit die as 'n nuwe asem ag ons is belangrik gee ons net 'n oomblik oรซ oop iemand anders in 'n winkelvenster gesien en nie geweet wie dit was nie wie se gesig dit was nie ek kon myself nie herken nie ek het myself in 'n winkelvenster gesien gestap tot my bene soos stene kramp 'n siener in die suburbs sien niks nie hier 't ons van uitwerp werk gemaak het jy ook vere gevoel ek het vere gevoel gee ons net 'n oomblik los vir ons 'n gaping oรซ oop uit die as 'n nuwe asem ag ons is belangrik gee ons net 'n oomblik oรซ oop