Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Kabouterliefde (Vir Simone)
Laurika Rauch
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Die kabouter met die rooi-rooi pet, die kabouter met die geel hemp aan
Het sy hart gistraand vir my gegee en sy hemp is vir die maan
Die hoepelronde blou-blou lug het kadoemps op die grond geval
Hyโt dit blink-blou in sy hand gerol toe speel ons daarmee bal
Die sterre met hul wit ligte het geknipoog toe ons lag
Hulleโt rondom ons in โn kring getrek soos โn laer in die nag
Die aandblom het sy trom-trompet geblaas in die warrelwindkring
Die kalkoentjies met hul rooi mondjies het die sprinkaan-wals gesing
Die maan met sy geel lyfie het gaan plat lรช op sy rug
Hyโt gaan slaap by die gousblomme met sy boepens in die lug
Die kabouter met die rooi-rooi hart het dit self vir my gesรช
Hyโt die aardbol oor sy kop gegooi, o dis hier waar die liefde lรช
O, dis hier waar die liefde lรช
Mmm, dis hier waar die liefde lรช