S.O.S. Help My
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Ek wens ek kon jou alles gee wat jy wil hรช
Ek wens ek kon die sterre in jou hande lรช
Ek is verlief op jou
Mmm, ek is verlief op jou
Ek wens ek kon die hero wees in jou verhaal
Ek bou vir jou 'n huisie soos die Taj Mahal
Ek is verlief op jou
Mmm, ek is verlief op jou
Ek is so verlief op jou
Ek stuur die seine gekruisde lyne
SOS, SOS, SOS help my
Ek wag vir jou na kry jy myne
SOS, SOS, SOS help my
Kry jy my sein
Help my
Kry jy my sein
Ek wens ek kon die woorde uit jou mond kom haal
Sรช vir my jy's lief vir my jy maak my mal
Ek is verlief op jou
Mmm, ek is verlief op jou
Ek is so verlief op jou
Ek stuur die seine gekruisde lyne
SOS, SOS, SOS help my
Ek wag vir jou na kry jy myne
SOS, SOS, SOS help my
Kry jy my sein
Help my
Kry jy my sein
Stuur jou sein net vir my
Stuur jou sein vir my
Stuur jou sein net vir my
Stuur jou sein vir my
Ek stuur die seine gekruisde lyne
SOS, SOS, SOS help my
Ek wag vir jou na kry jy myne
SOS, SOS, SOS help my
Kry jy my sein
Help my
Kry jy my sein