Skip to content

Jonkbly - Party Remix

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ek sal doen net wat ek wil Ek sal sรช net wat ek wil Ek sal gaan net waar ek wil Want ek kan, want ek is jonk Ek sal lewe van dag tot dag Ek sal party in die nag Ek sal altyd laaste lag Want ek kan, want ek is jonk Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Wil die lekker lewe leef tot in die ewigheid Saam met jou Ek wil jonk bly Ek sal doen net wat ek wil Ek sal sรช net wat ek wil Ek sal gaan net waar ek wil Want ek kan, want ek is jonk Jy kan my pik net soos 'n slang Maar vir niks is ek'ie bang Ek sal lewe vir vandag Want ek kan, want ek is jonk Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Wil die lekker lewe leef tot in die ewigheid Saam met jou Ek wil jonk bly Ek sal doen net wat ek wil Ek sal sรช net wat ek wil Ek sal gaan net waar ek wil Want ek kan, want ek is jonk Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Wil die lekker lewe leef tot in die ewigheid Saam met jou Ek wil jonk bly Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Vir die res van my lewe wil ek jonk bly Wil die lekker lewe leef tot in die ewigheid Saam met jou Ek wil jonk bly