Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Ek Wens
Koos Kombuis
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek wens ek was a 'n klip in die eerste rivier
Ek sou baie baie stil hรช, want my plek is net hier
Al spoel die water oor my heen, al waai die wind en val die reรซn
Bly ek 'n klip, klip, klip
Niks sal my wip, wip, wip
Hier in die eerste rivier
Ek wens ek was 'n kappertjie wat blom in jou tuin
Jy sal my altyd daar kan sien, al is ek nogal klein
As ek soggens vir jour waai, sรช ek hello en koebaai
Ek wil net lag, lag, lag
So deur die dag, dag, dag
Hier in die hoek van jou tuin
Ek wens ek was 'n geitjie wat skarrel in die gras
Ek hardloop heen en weer, dis die lewe wat my pas
Maar as jy my verstoor sal ek my sterjie verloor
So moet my net nie pla nie, moet my nie iets vra nie
Dan bly my stertjie vas
Hier waar ek skarrel in die gras
Ek wens ek was 'n mossie op 'n tak in 'n bossie
Ek wens ek was a flooi wat kriewel in jou kooi
Ek went ek was 'n boom wat staan langs 'n stroom
Ek wens ek was 'n berg wat in die son lรช en droom
Ek wens ek was a mossie
Ek wens ek was 'n geitjie
Ek wens ek was 'n boom of 'n klip in die stroom
Ek wens ek was 'n kappertjie wat blom in jou tuin
Ek wens ek was iets anders, ek wens ek kon verdwyn
Ek wens, ek wens, ek wens
Ek was iets anders as 'n mens
Ek wens, ek wens, ek wens
ย