tot die einde kom
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
dis nodig om dit af te lag
oorvol, die onderwรชreld is versadig
my vriende ek het jul lief
sal bly hardloop en soms vatplek soek
tot die einde kom
tot die einde kom
tot die einde kom
tot die einde kom
is dit so bisar?
my tronk se hekke het oopgeval
nie meer simpatie nodig nie
sal nooit oรซ toemaak en jou vra nie
tot die einde kom
tot die einde kom
tot die einde kom
tot die einde kom
dis hoekom ons is wat ons is
sonder 'n meester, soos 'n dief in die nag
al die tekens is daar
brand maar jou brรปe
jou probeer help ou maat, of so iets?
het hierdie krygslied jou ook bevlek?
het jy ooit 'n goeie tyd gehad?
het ons 'n goeie tyd gehad?
tot die einde kom
tot die einde kom
tot die einde kom
tot die einde kom
tot die einde kom
tot die einde kom
tot die einde kom
tot die einde kom
dis hoekom ons is wat ons is
sonder 'n meester, soos 'n dief in die nag