Karel en Katryntjie
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Karel en Katryntjie
Hy stick haar vir 'n wyntjie
Karel skeem hy like ha'
Katryntjie het 'n kwaai pa
Dinge raak toe serious
Katryntjie sleep hom plaas toe
Pappa wag hom in da'
En Karel maak 'n fout da'
Die oomblik was tรฉ groot
En met 'n fyn stemmetjie
Sรช Karel
Oom ry 'n kief bakkie
Boetie
'n Hond eet uit 'n bakkie
'n Man ry 'n trok
Ek ry 'n 4X4
Dis nie 'n bakkie nie
Boetie
'n Man noem dit 'n trok
En op hierdie plaas
Is ek die baas
Jy't sopas jou eerste toets gedop
Ek ry 'n 4X4
Dis nie 'n bakkie nie
En almal weet
Dit is 'n trok
As jy met my wil praat
Dan praat jy Afrikaans
Kom ek stick jou vir 'n dop
Karel soen Katryntjie
Pappa stap toe in da'
Vibe is effens spannend
Karel koes 'n plat hand
Almal om die kampvuur
Pappa het sy gun da'
Karel brand die tjoppies
Pappa glad nie in sy noppies
Die oomblik weer tรฉ groot
En met 'n skril stemmetjie
Sรช hy
Kan ek vir Oom 'n drankie ingooi
Boetie
Lemoensap is 'n drankie
'n Man steek 'n dop
Ek ry 'n 4X4
Dis nie 'n bakkie nie
Boetie
'n Man noem dit 'n trok
En op hierdie plaas
Is ek die baas
Jy't sopas jou tweede toets gedop
Ek ry 'n 4X4
Dis nie 'n bakkie nie
En almal weet
Dit is 'n trok
As jy met my wil praat
Dan praat jy Afrikaans
Kom ek stick jou vir 'n dop
Pappa maak toe vrede
Vat Karel op 'n bokjag
Karel skiet 'n kopskoot
Pappa is beรฏndruk
En dis nou hand om die blaas
En pappa like hom kwaai
Kom ons steek 'n dop
In baas-Pa se trok
Hehe
Nou pra' jy skoonseun
Ek ry 'n 4X4
Dis nie 'n bakkie nie
Boetie
'n Man noem dit 'n trok
En op hierdie plaas
Is ek die baas
Jy't nou niks meer toetse om te dop
Ek ry 'n 4X4
Dis nie 'n bakkie nie
En almal weet
Dit is 'n trok
As jy met my wil praat
Dan praat jy Afrikaans
Kom ek stick jou vir 'n dop
As jy met my wil praat
Dan praat jy Afrikaans
Kom ek stick jou vir 'n dop