Skip to content

Hoe sê Mens Dankie

Popularity · Low

Listen

YouTube

0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced

Lyrics

Ek onthou nog ons huis se kaal mure Ek onthou hoe die kerslig kon speel Deur die nag met sy donker droom ure Met my pa ek alles gedeel Ek onthou nog die lag in haar oë Ek onthou hoe sy altyd kon troos My geleer van vertrou en van glo Gehelp as ek seerkry Was altyd maar naby My ma sal vir ewig in herinnering leef Hoe sê 'n mens dankie Na soveel jare Hoe sê 'n mens dankie Al is dit laat Ek sal my ouers Nooit ooit vergeet nie Wie vir my lief is Vir goed onthou Hoe vergeet mens die swaar en die seerkry Deur te dink aan die goeie wat was Daar is soveel wat leef in gedagtes In ou foto's wat lê in 'n kas Kyk 'n slag rondom jou na die lewe Jy sal sien almal jaag net verby Gaan dan terug na 'n goue verlede Gaan vind weer jou vrede Jou anker en jou rede En jy sal wel sien hoe die wiel vir jou draai Hoe sê 'n mens dankie Na soveel jare Hoe sê 'n mens dankie Al is dit laat Ek sal my ouers Nooit ooit vergeet nie Wie vir my lief is Vir goed onthou Hoe sê 'n mens dankie Na soveel jare Hoe sê 'n mens dankie Al is dit laat Ek sal my ouers Nooit ooit vergeet nie Wie vir my lief is Vir goed onthou