Skip to content

Verspeelde Tyd

VleesAnker
Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Versteende woud 'N Kontras in die woestyn landskap Die beendere van verspeelde tyd Wonde self toegedien Spoel oor op dorre aarde Klokke se binnegoed Vasgeroes in leรซ ewigheid Kinetiese armoede Stowwerige onenigheid Bodem van klei Ondeurdringbaar Eis stukrag Bewende vingers vind groewe van weerstand Spiere wat al jare wegkwyn Hyg in middernagson 'N Halwe lyk is ontgin Gade geslaan op oranje horison Klompvoet Skuifel Sleep Na redding Die ryk se vaal kleure pas nie meer nie Verafsku deur die koninklikes Jy lyk nie soos jou fotos nie Net die ander lyke verstaan Grys soos ou hout Tande vir jare verstomp op klip Vaal rooi verskyn weer onder ou vlees Gees keer terug na sy houer Nalate gee rede