Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Jammer Vir Jou
Samantha Leonard
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Jy sรช jy hoop dat ons vriende kan bly
Nee dankie ek soek nie iemand soos jy in my lewe
Nie weer nie ek sweer dis genoeg
Al die gelieg maak my moeg
Jy sรช jy's jammer jy't 'n fout gemaak
Het jou vergewe daai een keer
Toe raak jy net slimmer met jou skelm dinge
So nee
Ek sal nooit weer vir jou val nie
Nou sรช jy dat ek nog gevoelens inhou
Liefie maar al wat ek voel is net
Jammer vir jou
Jy't my laat glo jy is net liะตf vir my
Gesรช ek sal nooit weer seer hรช
Ek bly eerder stil oor diะต arme girl aan jou sy
Seker sy weet nie dat jy
Heel ander stories vir mense vertel
Beloof die hemel dan gee jy die hel
Ek's nou slimmer as jou skelm dinge
So nee
Ek sal nooit weer vir jou val nie
Nou sรช jy dat ek nog gevoelens inhou
Liefie maar al wat ek voel is net
Jammer vir jou
Hier's die ring wat jy met 'n belofte gegee het
Die fotos wat ons daar in Kaapstad geneem het
Ek weet dat jy weet almal weet wat gebeur het
So al wat ek voel, wat ek voel is net
Jammer vir jou
So jammer vir jou
Ek sal nooit weer vir jou val nie
Nou sรช jy dat ek nog gevoelens inhou
Liefie maar al wat ek voel is net
Jammer vir jou