Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Monoloog In Stereo
Fokofpolisiekar
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
'N Baie algemene mens
Met baie algemene woorde
In 'n algemene huis
Kweek algemene drome
'N Dosis pynverdowers
Op die ou einde van die dag
Is dit seker maar
Al wat jou gelukkig maak
En oor en oor
'N Monoloog in stereo
Op 'n mooi dag
Soos vandag
Ek wonder soms
Soms wonder ek
Die son skyn gelukkig
Gelukkig skyn die son
'N Baie standaardgeesteskluis
Waarin ek myself toesluit
Die herlewing was toe net korttermyn
Ek het by die agterdeur uitgegly
As jy voel jy moet, dan moet jy
En oor en oor
'N Monoloog in stereo
Op 'n mooi dag
Soos vandag
Ek wonder soms
Soms wonder ek
Die son skyn gelukkig
Gelukkig skyn die son
As daar soveel van ons is
Hoekom sal enige iemand jou mis?
'N Baie algemene mens
Met baie algemene woorde
In 'n algemene huis
Kweek algemene drome
'N Dosis pynverdowers
Op die ou einde van die dag
Is dit seker maar
Al wat jou gelukkig maak
As daar soveel van ons is
Hoekom sal enige iemand jou mis?
As daar soveel van ons is
Hoekom sal enige iemand jou mis?
ย