Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Bring Jou Hart
Theuns Jordaan Rn Juanita Du Plessis
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ken jy die pad na 'n plek wat 'n merk in jou hart los
Ken jy die spore van saam wees deur die droรซ Karoo
Waar elke oomblik tussen ons geanker bly
Waar al my wense lรช en wag om jou te kry
O, Bring,
Bring jou mooiste drome
Bring jou self, jou liefdes woorde
Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my name in jou gedagtes
Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo.
Soek jy 'n skuilplek waar die vrees in jou laat bedaar
Soek jy 'n lรช plek wat jou warm hou in die nag
Oor berg en dalle loop ek vir jou as jy verdwaal
Op die horison se lyn kom ek jou haal.
O, Bring,
Bring jou mooiste drome
Bring jou self, jou liefdes woorde
Jou huis is waar jou hart is in die klein Karoo
Gooi jou stem oor al die vlaktes
Graveer my name in jou gedagtes
Bring jou hart bring jou lewe na die klein Karoo.
Bring, Bring jou mooiste drome
Bring jou self, jou liefdes woorde
Jou huis is waar die hart is in die klein Karoo

ย