Skip to content

Die Pad

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Hier, Hier is ons nou Waar, waar kan ons gaan Ek is lief vir jou Jy is lief vir my Daars 'n pad om te kies in die lewe En die een wat ek kies is saam met jou Moenie twyfel volg jou hart Pluk die blomme lanks die pad Loop saam met my Loop saam met my Hier, Hier is my ring Dra dit nou aan jou Ons om te wys Jy behoort aan my Daars 'n pad om te kies in die lewe En die een wat ek kies is saam met jou Moenie twyfel volg jou hart Pluk die blomme lanks die pad Loop saam met my Oeeeeeee Daars 'n pad om te kies in die lewe En die een wat ek kies is saam met jou Moenie twyfel volg jou hart Pluk die blomme lanks die pad Loop saam met my Loop saam met my Ahhhhhhhhahhhhhhhhahhhhhha Daars 'n pad om te kies in die lewe En die een wat ek kies is saam met jou Moenie twyfel volg jou hart Pluk die blomme lanks die pad Loop saam met my Daars 'n pad om te kies in die lewe En die een wat ek kies is saam met jou Moenie twyfel volg jou hart Pluk die blomme lanks die pad Loop saam met my Loop saam met my Loop saam met my Loop saam met my