Skip to content

Verdwyn

Straatligkinders; One Revolution Brass Band; The Conserve Collective
Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

As jy dan sou wou verdwyn Doen dit dan nou terwyl ek jou onthou As jy dan sou wou bly by my Doen dit verewig sodat ek jou kan hou Is dit wat jy wou hรช Verskoning vir die skuld Ek kan nie meer belรช In jou liefde nie Maar toe het jy vir my kom sรช Dat jy in elk geval ons nie wil hรช Soos ons was nie Soos ons is nie Het jy regtig gewag vir my Om vir jou te wys dat ek myself kies Sou jy iewers anders heen kon gaan As ek besluit om die deur nou hier toe te slaan Sal hy my en jou lief kan hรช as ons harte nie meer kan gee