Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Die Afrikaner Maak So
Bernice West
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Is jy reg om die vloek van 'n sondebok te laat gaan?
Is jy reg om die kruis van jou moedertaal weer te dra?
Sรช my staan jy vir iets
Of is jy soos die res uitverkoop?
Kan jy onthou hoe dit was
Toe jy Afrikaner was?
As hulle sรช jy moet
Wat dink jy gaan jy doen?
Die Afrikaner maak so
Hy weet sy krag kom van bo
Dis maar hoe hy gemaak is
As hy vir jou groet
Kyk hy jou in die oรซ
Jy's hier geplant en gebou
Kan jy dit enigsins onthou?
Wie jy was
Wie jy is
Dis weer tyd om te glo
Die Afrikaner maak so
Is jy moeg om te hoor dat die skuld wat jy dra was jou skuld?
Want as die ruggraat ontbreek
Sukkel hul om die hand op te steek
Jy's nie gemaak om te volg
Jy was altyd gemaak om te lei
Sien jou refleksie in jou verlede
En onthou wie jy is
Die Afrikaner maak so
Hy weet sy krag kom van bo
Dis maar hoe hy gemaak is
As hy vir jou groet
Kyk hy jou in die oรซ
Jy's hier geplant en gebou
Kan jy dit enigsins onthou?
Wie jy was
Wie jy is
Dis weer tyd om te glo
Die Afrikaner maak so
Is jy reg om die vloek van 'n sondebok te laat gaan?
Die Afrikaner maak so
Hy weet sy krag kom van bo
Dis maar hoe hy gemaak is
As hy vir jou groet
Kyk hy jou in die oรซ
Jy's hier geplant en gebou
Kan jy dit enigsins onthou?
Wie jy was
Wie jy is
Dis weer tyd om te glo
Die Afrikaner maak so
Wie jy was
Wie jy is
Dis weer tyd om te glo
Die Afrikaner maak so
ย