Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Kaap
Jan Blohm
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
So baie wat ek wou sรช
So baie wat ek wou hรช maar tussen my en jou
Sal ek als neer lรช
As dit is wat jy wil hรช
En ek soek jou hier
In โn melodie
En ek soek jou hier
Want tussen my en jou
Is die Kaap
Nie diese'lle sonder jou nie
Die lug is nie so blou nie
En jou naam
Steel die sterre uit die hemel
Gee my lewe gee my diรฉ wil
Harte breek soms in Desember
Stuur my groete aan jou mense
Soveel wat ek wil sรช
Honde wat slaapend lรช tussen my en jou
Staan op groet die dag
Die liefde sal vir niemand wag
En ek soek jou hier
In โn melodie
En ek soek jou hier
Want tussen my en jou
Is die Kaap
Nie diese'lle sonder jou nie
Die lug is nie so blou nie
En jou naam
Steel die sterre uit die hemel
Gee my lewe gee my die wil
Harte breek soms in Desember
Stuur my groete aan jou mense
Is die Kaap
Nie diese'lle sonder jou nie
Die lug is nie so blou nie
En jou naam
Steel die sterre uit die hemel
Gee my lewe gee my diรฉ wil
Is die Kaap
Nie diese'lle sonder jou nie (Dis nie, dis nie, dis nie)
Die lug is nie so blou nie (Die lug is nie so blou nie)
En jou naam (En jou naam, jou naam, jou naam)
Steel die sterre uit die hemel (Steel die sterre uit die hemel)
Gee my lewe gee my diรฉ wil
Harte breek soms in Desember
Stuur my groete aan jou mense