Klein Bietjie
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Klein bietjie
Klein bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Klein bietjie
Klein bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Ek het gou geleer dat ek jou vรชr moet weghou van my hart
Soos die laaste stukkie pizza in die boks op รฑ Saterdag aand
Hulle sรช te veel van รฑ goeie ding is nie goed nie
Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie
Want net รฑ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net รฑ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Is net te veel vir my
Is net te veel vir my
Maar gee my nog
Ek was al รฑ paar keer seer, hard geval vir die soveelste keer
Maar ek hou vas aan die idee, dat die liefde vir my ook รฑ kans kan gee
Hulle sรช te veel van รฑ goeie ding, is nie goed nie
Maar dis moeilik, ek kan dit nie verhoed nie
Want net รฑ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net รฑ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Is net te veel vir my
Is net te veel vir my
Hulle sรช te veel van รฑ goeie ding is nie goed nie
Maar so, so moeilik
Want net รฑ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net รฑ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Want net รฑ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
Oooooh
Net รฑ klein bietjie, bietjie, bietjie
Klein bietjie, bietjie van jou
(Is net te veel vir my)

Net รฑ klein bietjie, bietjie van jou
(Is net te veel vir my)
Net te veel vir my
Is net te veel vir my