Dis Waar Ek Wil Wees
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Dis ek en jy vanaand
Niemand hier om ons heen
Ek sien jou daar staan so verward
Jy lyk tog so alleen
Ek sien jou nader kom
My hele wรชreld draai om
Dis jou oรซ wat sรช dat jy my wil hรช
Ooh ek staan verstom
[Koor]
Dis waar ek wil wees, hier by jou
As jy my in jou arms hou
Dan kan die wรชreld maar verbygaan
Ek sal vir altyd by jou staan
Gee my net 'n kans, 'n laaste dans
Jy weet nie wat jy doen aan my
As ek jou hartklop voel teen myne
Weet ek dis hier waar ek wil bly
Jy doen dit elke keer
Ooh jy maak my so mal
Jou liefde wil ek hรช meer en meer
As jy net sรช jy sal
Ek het so lank gewag
Om jou by my te hรช
Jy probeer vertel met 'n laaste lag
Jy hoef niks meer te sรช
[Koor x2]
Dis waar ek wil wees, hier by jou
As jy my in jou arms hou
Dan kan die wรชreld maar verbygaan
Ek sal vir altyd by jou staan
Gee my net 'n kans, 'n laaste dans
Jy weet nie wat jy doen aan my
As ek jou hartklop voel teen myne
Weet ek dis hier waar ek wil bly