Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Ek hou nie van skool nie
Zirk Bergh
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
'n Voรซl hoort heeldag op sy stokkie, in sy hokkie
Maar ek is nie 'n voรซl nie, en ek hou nie van skool nie
Ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voรซl nie, ek hoort nie in die skool nie
Ek eet nie spinasie nie, ek eet okkie kool nie
Ek is okkie 'n voรซl nie, ek hoort nie in die skool nie
En Aardrykskunde (ugh), en Wiskunde (eeh)
Ek wens ek kon eerder elke oggend laat lรช
Nee, ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voรซl nie, ek hoort nie in die skool nie
En hoekom moet 'n kind dan Geskiedenis leer
Dis alles ou nuus, dit het eeue terug gebeur
En huiswerk, o, jikkie, 'n kind word so gedwing
En die skoollied wat ons sing, dit laat my opbring
Ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voรซl nie, ek hoort nie in die skool nie ...
Ek verwens daai mens wat skool ontdek het
Plaas hy eerder lank terug al aan pokkies gevrek het
En 'n kind se rug (ooh), van daai swaar tas wat hy dra
Is daar skole oor die wรชreld, of net in Suid-Afrika
Nee, ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voรซl nie, ek hoort nie in die skool nie ...
En ouers kry swaar, om die skoolfonds te betaal
Ek wens hulle wil my uit die skool uithaal
En ek wens die skool brand af, 'n kind word so gestraf
Slawerny is eeue terug, lankal afgeskaf
Nee, ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voรซl nie, ek hoort nie in die skool nie
Ek willie, ek sallie, ek willie skooltoe gaan nie
Ek kan dit nie verdra nie, ek willie opstaan nie
Ek willie, ek sallie, want ekke issie mal nie
Ek is okkie 'n voรซl nie, ek hoort nie in die skool nie
Ek is okkie 'n voรซl nie, ek hoort nie in die skool nie
Skool is vir die voรซls
ย