Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Die Lewe Het Nie Brieke Nie
Ray Dylan
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Pasop, pasop
Want die tyd raak nou op
Jy gaan nรชrens kom as jy gaan staan
Pak op, pak op
Al die worries op jou kop
Maar bly net in die regte baan
Daar's 'n plan net vir jou gemaak
Jy kan jou drome waarheid maak
Hou vas in die lewe
Alles het 'n rede
Eendag sal ons als verstaan
Die lewe het nie breekะต nie
Baby hou net by
As jy nie gaan vashou nie
Gaan jy agterbly
Die wรชrะตld gaan nie stilstaan nie
Nie vir jou of my
Die lewe het nie breuke nie
Baby laat ons gly
Pasop, pasop
Dis tyd om gat te skop
Jy gaan nรชrens kom as jy gaan lรช
Pak op, pak op
Moet net nie stop
Luister wat ek nou vir jou sรช
Ja daar's 'n plan vir jou gemaak
Jy kan jou drome waarheid maak
Hou vas in die lewe
Alles het 'n rede
Eendag sal ons als verstaan
Die lewe het nie breuke nie
Baby hou net by
As jy nie gaan vashou nie
Gaan jy agterbly
Die wรชreld gaan nie stilstaan nie
Nie vir jou of my
Die lewe het nie breuke nie
Baby laat ons gly
En soos die lewe nou verbygaan
Weet ek dat die tyd nooit sal stilstaan
Kom vat my hand en kyk na die ander kant
ย
Die lewe het nie breuke nie
Baby hou net by
As jy nie gaan vashou nie
Gaan jy agterbly
Die wรชreld gaan nie stilstaan nie
Nie vir jou of my
Die lewe het nie breuke nie
Baby laat ons gly
ย