Skip to content

Dis Nou Te Laat

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Dis nou te laat dis klaar verby Hoe lank het ek gewag jy weet jy kon my kry Maar dis te laat jy kan maar omdraai Stap verby weg van my Jy vra hoekom kan ons nie weer probeer 'n laaste keer, dis net te seer Hoeveel nagte het ek omgehuil oor jou Dis als verbrou waar staan ek nou Kyk dan in my oรซ as ek sรช dit was te laat Jy kan my maar glo wat ek wil hรช Dit maak nie saak nie Niks wat jy probeer gaan my hou Dis nooit of nou Ooh dis nou te laat Sou dit dan werk as ek weer vergewe Maar ek weet my lewe het ook dalk 'n beter rede As jy net wou as jy net luister Sou jy sien wat jy verdien Jy staar jou teen jou eie mure blind Net soos 'n kind, heel verblind Jou wรชreld draai nog altyd net om jou Jy't als verbrou ek's klaar met jou Kyk dan in my oรซ as ek sรช dit was te laat Jy kan my maar glo wat ek wil hรช Dit maak nie saak nie Niks wat jy probeer gaan my hou Dis nooit of nou Ooh dis nou te laat Na na na na na, dis nou te laat Na na na na na, dis nou te laat Kyk dan in my oรซ as ek sรช dit was te laat Jy kan my maar glo wat ek wil hรช Dit maak nie saak nie Niks wat jy probeer gaan my hou Dis nooit of nou Ooh dis nou te laat