Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Was Ek Maar 'n Digter
Kupido
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Was ek maar 'n digter, sou ek dalk kon beskryf
Wat jy aan my doen en hoe ek oor jou voel
In gewone taal mag dit klink asof ek oordryf
As ek probeer hoop ek jy sal verstaan wat ek bedoel
Ek sal jou lief hรช tot die hane op hou kraai
Tot die leeu en die lam bymekaar gaan lรช
Tot daar stilte oor die aande kom
En die wind nie langer waai
Tot daar gras aan die hemelruim groei sal ek jou lief hรช
Totdat al die woorde van my tong verdwyn
Totdat die hoop beskaam en die son nie meer weer skyn
Totdat die berge wegsink in die see en verewig daar bly lรช
Dis hoe lank my liefling ek jou sal lief hรช
Dis jy wat my in gedagtes kan weg voer
Na die maan en die stรชrre wat deur my venster loer
Jy's die warm van 'n kaggel vuur die sprank van volkel wyn
En die son wat die misplaag soggens laat verdwyn
Ek is net 'n mens en my swakheid lรช by jou
Hart en siel gee ek daar is niks wat ek weerhou
Net voor die woorde opraak is daar iets wat ek nog moet sรช
Verewig liefling sal ek jou lief hรช
Totdat die berge wegsink in die see en verewig daar bly lรช
Dis hoe lank my liefling ek jou sal lief hรช
Dis hoe lank my liefling ek jou sal lief hรช
ย