Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Kom Saam
Straatligkinders
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Jy kan jouself gerus op jou skouer klop
Nog 'n keer
Vir al daai kere wat ek jou blameer
Ek weet die tyd kom leer ons op te staan
Om te vergeet
Van als wat verlore raak
Kyk ek weg
Ruggedraai op al die kere wat
Ons kon hoop
Kyk ek weg
Ruggedraai op al die kere wat
Ons kon hoop
Kom saam
Ek wil nie meer hierdie alleen doen nie, nie sonder jou nie
Kom saam
Ek kan nie meer hierdie alleen doen nie, nie sonder jou nie
Kom saam
Al die monsters binne jou en my wil ek saam baklei
Kom saam
Tot daar niks meer oor is nie en die wรชreld vergaan
Jy kan jou kop gerus op my skouer lรช
So af en toe
As jy jouself in die donker kry
Is dit te laat vir ons om dit reg te maak
Om te vergeet
Van al die foute wat wonde bly
Voel ek jou
'N eggo van al daai kere wat ons kon hoop

ย