Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Visgat
Anton Myburgh
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Die sonnetjie bak so lekker hier op Visgat (Visgat)
Hier langs my sit 'n antie sy's 'n dikgat (Dikgat)
Die sonnetjie trek water
Ek dink ek's bietjie dors, o ja
Al self lus vir 'n vleisie
'n Lekker stukkie boerewors (Boerewors)
Hier langs my is 'n ou hy is 'n dronkgat (Dronkgat)
Sy laaitjie hang oor 'n stoel hy is 'n slapgat (Slapgat)
Die sonnetjie trek water
En ek dink ek's bietjie dors, o ja
Al self lus vir 'n vleisie
'n Lekker stukkie boerewors (Boerewors)
Dis lekker hier op Visgat hier drink ons dat die sop spat op Visgat (Visgat)
Dis lekker hier op Visgat hier drink ons dat die sop spat op Visgat (Visgat)
My vrou sรช ek's 'n luigat
Maar dis bakgat hier op Visgat
Ek wens ek kan 'n vissie vang op Visgat (Op Visgat)
Op Visgat (Visgat)
Die sonnetjie trek water
En ek dink ek's bietjie dors (Bietjie dors)
Hier langs my is 'n ou hy brei sy vispap (Vispap)
Daar oorkant is 'n dude hy gooi 'n varskap (Varskap)