Hallo Hallo
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Hallo, hallo
Ek's bly ek het deurgekom na jou
Jy, jy, jy breek bietjie op
Maar kom tog gou, gou, gou
Ek kan nie meer langer sonder jou, jou, jou
Kan jy my hoor? Hallo, hallo
Ek dink nie my battery gaan hou
My, my, my sein is nie sterk nie
Kom tog gou, gou, gou
Ek verlang my al dood hier sonder jou, jou, jou
Verlang my al dood hier sonder jou
911 Kom en red my, red my hart
Dis 'n noodgeval
Intensief het ek jou so lief, my lief
Ek kan nie asemhaal
911 Kom en red my, red my hart
Dis 'n noodgeval
Hallo, hallo
Jou foon lui en lui, wat maak ek nou?
Jy, jy, jy's seker besig
Maak net gou, gou, gou
Ek kan nie meer langer sonder jou, jou, jou
Kan jy my hoor? Hallo, hallo
Ek's bly ek het deurgekom na jou
Jy, jy, jy breek bietjie op
Maar kom tog gou, gou, gou
Ek verlang my al dood hier sonder jou, jou, jou
Verlang my al dood hier sonder jou
911 Kom en red my, red my hart
Dis 'n noodgeval
Intensief het ek jou so lief, my lief
Ek kan nie asemhaal
911 Kom en red my, red my hart
Dis 'n noodgeval
Hallo, hallo
Jou foon lui en lui, wat maak ek nou?
Ek dink nie my battery gaan hou
Kan jy my hoor? Hallo, hallo