Daai Liedjie Op Die Radio
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Die somer is hier
En die lewe's 'n lied.
Ek's oppad na jou
Maar die pad is nog lank
So ek sit in my kar en onthou
Sit gou aan die radio
Sit gou aan die radio
En luister dit in stereo
Luister dan hoe sing ek saam met jou
Daai liedjie op die radio van jou
Daai liedjie waarvan ons so baie hou
Daai liedjie speel net oor en oor
Hulle speel dit net vir jou
Daai liedjie het ons saam geloop en sing
Daai liedjie het jou terug na my gebring
Daai liedjie speel net oor en oor
Hulle speel dit net vir jou
Daai liedjie op die radio...
Kom jy vanaand oor ons plek op die son
Ek's oppad na jou
En net voor die son opkom gaan ek jou vashou
Dan luister ons die radio
Dan luister ons die radio
Ons luister dit in stereo
Luister dan hoe sing ek saam met jou
Daai liedjie op die radio van jou
Daai liedjie waarvan ons so baie hou
Daai liedjie speel net oor en oor
Hulle speel dit net vir jou
Daai liedjie het ons saam geloop en sing
Daai liedjie het jou terug na my gebring
Daai liedjie speel net oor en oor
Hulle speel dit net vir jou
Sit gou aan die radio
Sit gou aan die radio
En luister dit in stereo
Luister dan hoe sing ek saam met jou
Daai liedjie op die radio van jou
Daai liedjie waarvan ons so baie hou
Daai liedjie speel net oor en oor
Hulle speel dit net vir jou
Daai liedjie het ons saam geloop en sing
Daai liedjie het jou terug na my gebring
Daai liedjie speel net oor en oor
Hulle speel dit net vir jou
Daai liedjie op die radio van jou
Daai liedjie waarvan ons so baie hou
Daai liedjie speel net oor en oor
Hulle speel dit net vir jou
Daai liedjie het ons saam geloop en sing
Daai liedjie het jou terug na my gebring
Daai liedjie speel net oor en oor
Hulle speel dit net vir jou
Daai liedjie op die radio...
Daai liedjie op die radio...
Die somer is hier
Die lewe's 'n lied
Ek's oppad na jou