Beteken
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Deur als wat jy geglo het,
het gebreek in die nag,
aleen en onverwags.
Niks om in te glo nie,
niks om voor te val nie,
lewe jy รฑ storm elke dag.
Moenie dat hulle jou verstaan nie,
en niemand weet dis wat jou laat bestaan nie,
wat is die reรซn,
wat is die nag,
wat is die rede vir jou lag,
wat het jy beteken,
vandag.
As alles om jou koud word,
as alles om jou breek,
moet nooit jouself vergeet.
In die stilte van jou hart,
is รฑ storm wat nog woed,
in die donker kry jy moed.
Moenie dat hulle jou ooit breek nie,
die wind bedaar en niemand hoef te weet nie,
wat is die reรซn,
wat is die nag,
wat is die rede vir jou lag,
wat het jy beteken,
wat is die reรซn,
wat is die nag
wat is die rede vir jou lag,
wat het jy beteken.
Jy's maar net รฑ druppel in รฑ baie groot rivier,
en jy's maar net die rede vir my binneste se vuur,
wat is die reรซn,
wat is die nag,
wat is die rede vir jou lag,
wat het jy beteken,
wat is die reรซn,
wat is die nag,
wat is die rede vir jou lag,
wat het jy beteken,
vandag.