Skip to content

lappop

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Iemand het i lappop Op i ashoop weg gegooi Sy was gedaan en stukkend Verbleek en nie meer mooi nie Op die ashoop hoor sy stemme praat En die verwelkom haar Maar ooh elende toe sy kyk Wat sien die lappop daar Met i vrot pampoen En รฑ stukkende skoen ร‘ gramifoon plaat En i kous sonder maat Net รฑ leรซ bottel bier ร‘ verlepte angelier I gelapte binne band En i ou koerant Ag hoe droewig voel die lappop Toe sy alleen daar lรช Want sy weet dat niemand ooit vir haar Vir lappop meer wil he nie ร‘ traan loop oor haar lappop wang Want dit begin te reรซn En daar le sy Ou lappoppie Op die ashoop so alleen Met i vrot pampoen En รฑ stukkende skoen ร‘ gramifoon plaat En i kous sonder maat Net รฑ leรซ bottel bier ร‘ verlepte angelier I gelapte binne band En i ou koerant Ag nee wat se die lappop Ek soek i ander oord Wat sal die wรชreld van my dink Want soort jy weet soek soort Ag almal wil vir lappop troos En soebat sy moet bly Hulle se dis die mooiste ashoop die Wat mens nog ooit kan kry Net i vrot pampoen En รฑ stukkende skoen ร‘ gramifoon plaat En i kous sonder maat Net รฑ leรซ bottel bier ร‘ verlepte angelier I gelapte binne band En i ou koerant Al die goeters op die ashoop Hou gou vergadering En besluit vir lappop te bekroon As die ashoop koninging Van toe af bly die lappoppie So trots tevrede daar En al haar onderdane Die dien getrou vir haar Ja die vrot pampoen En die stukkende skoen Die gramifoon plaat En die kous sonder maat Ja die leรซ bottel bier Die verlepte angelier Die gelapte binne band En die ou koerant