By Jesus se voete
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Ek wens ek kon die pyn vir jou dra
Ek wens ek kon jou seerkry wegvat
Ek wens ek kon al jou vrae antwoord
Ek wens ek kon die wรชreld vir jou gee
Maar ek is net 'n mens
En ek is magteloos
Hier op my knieรซ
Is my gebed
Ek lรช jou by Jesus se voete neer
Hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer
Hy bring lewe en vrede in jou hart
Hy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nie
Hy's altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie
Ek lรช jou, ek lรช jou
By Jesus se voete neer
Dit breek my hart om jou so te sien
Ek weet dat jy dit nooit verdien
Maar vir elke traan wat jy huil, huil ek myne
En dan bring ek jou net weer tot voor die troon
So as jy alleen en bang in die donker lรช en wag
Onthou my woorde
Want dis Sy belofte
Ek lรช jou by Jesus se voete neer
Hy ken jou vrese, jou twyfel, al jou seer
Hy bring lewe en vrede in jou hart
Hy sal jou vashou, Hy sal jou nooit verlaat nie
Hy's altyd by jou, al maak niks vir jou sin nie
Ek lรช jou, ek lรช jou
By Jesus se voete neer