Skip to content

Lied Vir Luna

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

In my geestesoog sien ek Hoe ek en jy praat Oor die dinge wat jy liefhet En die dinge wat jy haat Jy moet weet ek sal beskerm Jou op my hande dra Hierdie is my belofte Aan n dogter van n pa Jy gaan seerkry sterker opstaan Jy gaan aanbeweeg Jy sal altyd glo in liefde Al is jou hart soms leeg Volg jou drome spore Al moet jy soms verdwaal Jys die skrywer jys die woorde Van jou eie verhaal Al is jy bang moet jy weet Dat ek oor jou sal waak Net soos skaduwee Sal ek reg langs jou staan Ek sal antwoord as jy roep Ek sal luister na jou vra Luna jy moet weet Jys my kind jys my maat Ek voel hoe jy my hand raak In jou moeder se maag Dis die hitte van my hande Wat jou glo rustig maak Ek sien die blomme in jou hare Ek sien die lente in jou oรซ Jy sal Hom ken in Sy goedheid En van die hemel daarbo Jy moet weet as jy verdwaal In die reรซn en die hael Is ons die huisie op die heuwel Met die stoepligte aan Al is jy bang moet jy weet Dat ek oor jou sal waak Net soos skaduwee Sal ek reg langs jou staan Ek sal antwoord as jy roep Ek sal luister na jou vra Luna jy moet weet Jys my kind jys my maat