Skip to content

Klein Bietjie Liefde

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Jou rag en vroeg, ek kan dit mooi onthou Roep my pa kom les te hou 'N Goeie vrou het 'n gelukkige man Gaan soeka, dis tyd dat jy gaan Net 'n klein bietjie liefde is wat 'n man wil hรช Net 'n klein bietjie liefde wat in sy hart kom lรช Ek soek 'n klein bietjie liefde om deur my vas te hou Ek soek 'n klein bietjie liefde Maak asseblief net gou Ek sal nie moet verloor Ek's lank al op da spoor Telkes een het om gedraai Ek stap al lank die pad wat my na hart vat Maar waarna die wind my waai Miskien moet ek gaan kyk hoe die eine plek lyk Sit sy daar en wag vir my My voete is sou seer maar ek sal weer Probeer want liefde sal ek nog kry Net 'n klein bietjie liefde is wat 'n man wil hรช Net 'n klein bietjie liefde wat in sy hart kom lรช Ek soek 'n klein bietjie liefde om deur my vas te hou Ek soek 'n klein bietjie liefde, maak asseblief net gou Ek het al gereis van Berltot Parys Ek het aan elke deur geklop Ek het haar ook gesoek in die telefoonboek Maar dit ly net sy tel nie op Maar soms as ek gaan slaap voor is dit bietjie laat Dan droom ek hoe ek haar ontmoet Ek vat haar om my nekkie Ek soen haar op haart bekkie my liefde te proef so soet Net 'n klein bietjie liefde is wat 'n man wil hรช Net 'n klein bietjie liefde wat in sy hart kom lรช Ek soek 'n klein bietjie liefde om deur my vas te hou Ek soek 'n klein bietjie liefde, maak asseblief net gou Ek soek 'n klein bietjie liefde, maak asseblief net gou Ek soek 'n klein bietjie liefde, maak asseblief net gou