Skip to content

Groen Mamba

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ek sit in die donker koppie koffie in die hand En ek wonder hoe de hรชng het ons hier beland 'n Man en 'n vrou en 'n baba wat huil Hoe gaan ek my "twenties" vir die lewe ruil Ons bly in 'n huis in die bank se huis En net soos al die ander het ons huis ook 'n kruis My vrou is wispelturig dan's sy vriendelik dan's sy kwaad Ek weet nie wat sy soek nie soek sy liefde ek soek raad Groen mamba vir jou baba en prozac vir jou vrou En elke aand 'n disprin om die bloed lekker dun te hou Groen mamba vir jou baba en 'n myprodol vir jou vrou En die homopaat se druppeltjies om die trane weg te hou Groen mamba vir jou baba en rooibos tee in die nag En 'n hand vol vitamienes dit help ons deur die dag Die lewe het net deesdae so normaal geword Al my vriende het hierdie jaar 'n pa geword Vakansie tyd in Hartenbos 'n Gypsy karavaan Oral speel die deuntjie van 7de Laan Elke liewe dag is nog 'n dag verby Tyd staan nie stil nie soos 'n trein wat ry Die nuus maak my "depressed" en die baba wil nie slaap As ons huis net eers verkoop is dan trek ons na die Kaap Groen mamba vir jou baba en prozac vir jou vrou En elke aand 'n disprin om die bloed lekker dun te hou Groen mamba vir jou baba en 'n myprodol vir jou vrou En die homopaat se druppeltjies om die trane weg te hou Groen mamba vir jou baba en rooiwyn vir jou vrou En 'n lekker pil as jy sestig "strike" om daai spier lekker fiks te hou Wat sou ons gedoen het sonder KFC Na wie sou ons gekyk het sonder DSTV Hoe sou ons oorleef het sonder klein bietjie wyn Hoe keer mens al die "worries" en die hart se pyn Hoeveel pille moet ons sluk om net ons "sanity" te hou Hoeveel gatte moet ons lek om net ons "jobs" te hou Hoeveel nagte moet ons opwees voor die baba deurnag slaap Ek sรช jou my pellie dis lekker innie Kaap Groen mamba vir jou baba en prozac vir jou vrou En elke aand 'n disprin om die bloed lekker dun te hou Groen mamba vir jou baba en 'n myprodol vir jou vrou En die homopaat se druppeltjies om die trane weg te hou... Groen mamba vir jou baba en prozac vir jou vrou En elke aand 'n disprin om die bloed lekker dun te hou Groen mamba vir jou baba en 'n myprodol vir jou vrou En 'n lekker pil as jy dertig "strike" om jou hare op jou kop te hou