Voluit Lewe
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Waarom dan nie?
Ek wil die hemel raak
Waarom nie?
Ek wil dit lekker maak
Die lewe is 'n lied en ek, ek wil net sing
Waarom dan nie?
Kom gryp die nuwe dag
Waarom nie?
Kom ons hou aan met lag
Hou vas, daar is nog hoop jy moet dit net glo
Ek wil net voluit lewe ek het my self beloewะต dat
Niemand my gaan onder kry my hart verly of seer laat kry
Ek wil net voluit lewe
Ons moet mekaar vergewe
Dit is jou beurt om vry te wees en niks te vrees en heel te wees
Waarom dan nie?
Ek wil my beste gee
Waarom nie?
Ek waan uit dreef verdree
Die lewe is 'n lied en ek, ek wil net sing
Waarom dan nie?
Ek wil net heeltyd dans
Waarom nie?
Kom gee jouself 'n kans
Hou vas, daar is nog hoop jy moet dit net glo
Ek wil net voluit lewe
Ek het my self beloow dat niemand my gaan
Onder kry my hart verly of seer laat kry
Ek wil net voluit lewe
Ons moet mekaar vergewe
Dit is jou beurt om vry te wees en niks te vrees en heel te wees
Ek wil net voluit lewe
Ek wil net voluit lewe
Ek het my self beloow dat niemand my gaan
Onder kry my hart verly of seer laat kry
Ek wil net voluit lewe
Ek het my self beloow dat niemand my gaan
Onder kry my hart verly of seer laat kry
Ek wil net voluit lewe
Ons moet mekaar vergewe
Dit is jou beurt om vry te wees en niks te vrees en heel te wees
Ek wil net voluit lee-eeen
Haaa-a-a-a-a-a-a
Haaa-a-a-a-a-a-a