Skip to content

Ek Bid Vir Jou

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Al sien ek jou nie weer Of kon ek jou nie keer nie Wonder ek vanaand, waar is Jy Ek wonder oor wat doen jy waar is jy, wat maak jy Wonder Jy ook oor my Ek weet ons is op รฑ ander plek En as jy wonder oor my weet dat ek Ek bid vir Jou Soos die stilte na die storm as die wind gaan lรช En weet ek nou Dat alles vir รฑ rede Dat ek jou รฑ rukkie vas kon hou Ons sou soen Naby Jou ek sou dit nooit anders oor wou doen Sal Jy Ek bid vir jou Soos die stilte na die storm as die wind gaan lรช Weet ek nou Dat alles vir รฑ rede dat ek jou รฑ rukkie vas kon hou Ons sou soen Naby Jou Ek sal dit nooit anders oor wou doen Sal Jy Ook bid vir my Die Maan vertel รฑ storie Kyk as jy nie glo nie blink ons ster vanaand vir jou Maak net toe jou oรซ en luister daar waar jy is Woorde vlieg in die wind Ek weet ons is op รฑ ander plek En as jy wonder oor my weet dat ek Ek bid vir jou Soos die stilte na die storm as die wind gaan lรช Weet ek nou, Dat alles vir รฑ rede dat ek jou รฑ rukkie vas kon hou Ons sou soen Naby Jou ek sou dit nooit anders oor wil doen Sal jy ook bid vir my Tyd gelees verlange woorde Maar die leuens raak net groter Diep in my hoop ek jys okay In jou oรซ is soveel vrede Ek mis jo daarvoor nog รฑ rede Sou alles gee vir nou Vir รฑ oomblik saam met jou Ek bid vir jou Soos die stilte na die storm as die wind gaan lรช Weet ek nou, ek mis vir jou Ek bid vir jou Soos die stilte na die storm as die wind gaan lรช Weet ek nou, dat alles vir รฑ rede, dat ek jou รฑ rukkie vas kon hou On sou soen Naby Jou ek sal dit nooit anders oor wou doen Sal jy ook bid vir my