Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
My Droom Die
Steve Hofmeyr
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Klein bietjie lyding
Met pleister en 'n skietgebed beloon
Al wat ek wou hรช
Is dat jy luister
Dis my droom die
Dis my droom die
Bly bietjie my ding
Kom speel saam in my prentjies teen die dak
Dis van wakker bly dat jy my hier betrap
Dis my droom die
Dis my droom die
Die is my droom
In my droom is dit jare voor jy groet
In my droom is ek alles wat jy soek
Dis my droom die
Dis my droom die
Die is my droom
Lyk dit of ek omgee wat jou pla
Want in my droom as ek sรช dan is jy daar
Dis my droom die
Dis my droom die
Knyp my wakker
Beloof die dag sal gou verby beweeg
Want mรดre is die plek hier langs my leeg
Dis my droom die
Dis my droom die
ย