Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Plat Plaasmatras
Snotkop
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek is nie vreeslik fancy nie, ken nie Dirty Dancing nie
Maar ek sรช: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh"
Jy's so lekker soos my ma se kos, vir jou maak ek my litte los
Maar ek sรช: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh"
En op my stoep gaan ons nie koekies bak nie
En om die hoek gaan ons nie doekies omdraai
Ek smaak jou te kwaai
As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie fliek toe nie
As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie dorp toe nie
As ek jou vat, hooo-weee-hooo
Vat ek jou vas, op die plaas se matras
Daai plaasmatras, sal jou verras
Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas
Daai plaasmatras, sal jou verba's
So hou net vas aan daai plat plaasmatras
My gras is ook nie groener nie, vang nie rides in Uber nie
Maar ek sรช: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh"
Ek bench nog nie 80 nie, my bakkie's ook nie haastig nie
Maar ek sรช: "sho, sho, sho", jy's 'n freaky bietjie "joh, joh, joh"
En in die skuur gaan ons nie tande tel nie
Agter die muur gaan ons nie stokkies draai-draai
Ek smaak jou te kwaai
As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie fliek toe nie
As ek jou vat, vat, vat, ek jou nie dorp toe nie
As ek jou vat, hooo-weee-hooo
Vat ek jou vas, op die plaas se matras
Daai plaasmatras, sal jou verras
Dis 'n plat matras, maar jy sal skuins op daai matras pas
Daai plaasmatras, sal jou verba's
So hou net vas aan daai plat plaasmatras
En as daai matras te plat is, dan's daar nog altyd die plaasdam
En as die plaasdam te koud is, vat ek jou doe' na die soutpan
Sho, as ek jou in die koรถperasie weer raakloop
Joh, gaan ek vir ons 'n warm bersie koop

ย